Veldkinders – Joubert Tweeling Dokumentêr
In Augustus het ons afgeskop met ons televisie dokumentêr reeks wat gaan oor die Joubert familie en hulle plaas Tweeling naby Bothaville in die Vrystaat. Hierdie projek is ‘n nuwe een vir ons omdat dit oor so ‘n lang tydperk strek, maar wat al die afgelope twee maande gebeur het maak ons baie opgewonde.