';

Sprokie van ‘n Stadskind

Dis baie maklik om te sê jy het nie hoogtevrees nie, totdat jy op die dak staan van ‘n 18-verdieping gebou.  Ons het gister bo-op ‘n klompie geboue in Johannesburg CBD toegang gekry om ‘n paar videos op te neem vir Hoërskool Oosterlig se gospel revue, Sprokie van ‘n Stadskind.

Natuurlik het ons ook ‘n paar lekker fotos gekry so hoog in die lug.

KameraOpDieDak SkottelBraai