';

Category: Achievements

Die Wasgoedlyn – Voorskou

Dit was nie lank nie en ons en Riku se paaie het gekruis vir die soveelste keer. Kort voor lank het ek en Riku gepraat oor die moontlikheid van Die Wasgoedlyn TV program. Wat as ons saam gaan na die partytjies toe en dit wat daar gebeur verfilm?

Cape Winelands Film Festival

e are extremely excited about our trip to Cape Town. We are greatful that both of he films we submitted for the Cape Winelands Film Festival were choosen for the Official Selection. This festival is quite huge and we can’t wait to attend it. We’ve already highlighted some of the films we want to see. […]