';

Author: KilroyWasHere

Die Wasgoedlyn – Voorskou

Dit was nie lank nie en ons en Riku se paaie het gekruis vir die soveelste keer. Kort voor lank het ek en Riku gepraat oor die moontlikheid van Die Wasgoedlyn TV program. Wat as ons saam gaan na die partytjies toe en dit wat daar gebeur verfilm?

Oppikoppi 20 – The Odyssey

In 2014 Oppikoppi turned 20 years old and 20 000 people descended on Northam-Rock-City. All of these people gathered in the dusty thornfilled fields of the Oppikoppi farm with just one thing in common: Having a good time and supporting good music.

Multi-kamera Monster

ie mense wie al by ‘n Multi-kamera Werkswinkel was sal maklik vir jou kan sê hoe dit jou lewe verander.  Enigste ding wat lekkerder is om dit by te woon is om dit te fasiliteer.  Hierdie week is tjok en blok vol met twee Multi-kamera Werkswinkels by die Universiteit van Johannesburg se video ateljee.  Dit […]

Cape Winelands Film Festival

e are extremely excited about our trip to Cape Town. We are greatful that both of he films we submitted for the Cape Winelands Film Festival were choosen for the Official Selection. This festival is quite huge and we can’t wait to attend it. We’ve already highlighted some of the films we want to see. […]