';

Monthly Archive: August 2014

Oppikoppi 20 – The Odyssey

In 2014 Oppikoppi turned 20 years old and 20 000 people descended on Northam-Rock-City. All of these people gathered in the dusty thornfilled fields of the Oppikoppi farm with just one thing in common: Having a good time and supporting good music.

Dit Was Goed.

Laas week het ons ‘n draai gemaak in die Kaap om ‘n pilot te skiet vir ‘n Die Wasgoedlyn.  Riku en Jackie Lätti het ons orals geneem om ‘n hele spul talentvolle musiekante af te neem. Dit was baie eintlik baie werk, maar ons onthou net hoe lekker die musiek en die omgewing was.