';

Monthly Archive: July 2014

Sprokie van ‘n Stadskind

Dis baie maklik om te sê jy het nie hoogtevrees nie, totdat jy op die dak staan van ‘n 18-verdieping gebou. Ons het gister bo-op ‘n klompie geboue in Johannesburg CBD toegang gekry om ‘n paar videos op te neem vir Hoërskool Oosterlig se gospel revue, Sprokie van ‘n Stadskind.