';

Monthly Archive: November 2013

Oppikoppi 2013 Bewilderbeast: Samehorigheid in die naam van musiek

Oppikoppi is `n samevoeging van alles wat goed is. Die glimlagte, die genot, die partytjie, die liefde en die samehorigheid in die naam van musiek. Dis hoekom daar jaarliks 15 000 – 20 000 mense is wat vroeg Augustus die gemak van hul voorstedelike huise verlaat, die gatpaaie en stofdraaie na Northam aandurf, en die huis van hul harte binne gaan: Oppikoppi.